Jaarboeke

Vakdidaktiek van Inligtingstegnologie 400


 
Modulekode VIG 400
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Om onderwysfinaliste op te lei om die vaksillabus vir Gr 10, 11 en 12 te verwerklik. Die eie aard en struktuur van die vak. Metodologie van belang in die onderrigsituasie. Interpretasies van die leerplan asook leiding ten opsigte van onderrigknelpunte in die klassituasie.
Modulekrediete 24.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences